Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toormiddel
toormiddel [boodskap #140937] Tue, 24 January 2023 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20967
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toormiddel
Afbreking: toor•mid•del
Samestelling: toor + middel


Selfstandige naamwoord: toormiddel
Meervoud: toormiddels
Verkleinwoord: toormiddeltjie
Meervoud van verkleining: toormiddeltjies

Betekenis:
• 'n Middel waarmee iemand getoor kan word.

Gebruik:
• Hy gooi 'n toormiddel in haar drankie om haar op hom verlief te maak.

Wisselvorm:
• towermiddel

Sinoniem:
• doepa
• paljas
• toorgoed

Vertaling:
Engels: magic potion, talisman
Nederlands: tovermiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: indoktrineer
Volgende onderwerp: panga
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:30:22 UTC 2025