Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indoktrineer
indoktrineer [boodskap #140936] Di., 24 Januarie 2023 14:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24482
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
indoktrineer
Afbreking: in•dok•tri•neer


Werkwoord: indoktrineer
Verlede tyd: het geïndoktrineer

Betekenis:
• 'n Vorm van manipulasie waar mense deur herhaalde onderwys en onderrig aan eensydige idees en ideologieë onderwerp word.

Gebruik:
• Vandag word die jeug met halwe waarhede geïndoktrineer.

Sinoniem:
• breinspoel
• evangeliseer
• propageer

Afgelei:
• indoktrinasie
• indoktrinering

Vertaling:
Engels: to indoctrinate
Nederlands: indoctrineren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: indoktrinasie
Volgende onderwerp: toormiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Feb. 22 12:10:08 UTC 2026