indoktrinasie [boodskap #140935] |
Tue, 24 January 2023 13:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20971 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
indoktrinasie
Afbreking: in•dok•tri•na•sie
Selfstandige naamwoord: indoktrinasie
Meervoud: indoktrinasies
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van indoktrineer (breinspoel).
Gebruik:
• Hierdie indoktrinasie het later 'n verpligte deel van die skool se leerplan geword.
Sinoniem:
• breinspoeling
• indoktrinering
Vertaling:
Engels: indoctrination
Nederlands: indoctrinatie, indoctrineren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|