Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » een-en-twintigjarig
een-en-twintigjarig [boodskap #140934] Tue, 24 January 2023 13:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20969
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
een-en-twintigjarig
Afbreking: een•en•twin•tig•ja•rig
Samestelling: een-en-twintig + jaar + -ig


Byvoeglike naamwoord: een-en-twintigjarig
Attributief: een-en-twintigjarige

Betekenis:
• Wat een-en-twintig jaar geduur het of een-en-twintig jaar oud is.

Gebruik:
• 'n Een-en-twintigjarige persoon behoort al op sy eie voete te kan staan.

Afgelei:
• een-en-twintigjariges

Vertaling:
Engels: twenty-one-year old
Nederlands: eenentwintigjarig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: twintigjarig
Volgende onderwerp: indoktrinasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:04:20 UTC 2025