agttienjarig [boodskap #140931] |
Di, 24 Januarie 2023 13:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agttienjarig
Afbreking: agt•tien•ja•rig
Samestelling: agttien + jaar + -ig
Byvoeglike naamwoord: agttienjarig
Attributief: agttienjarige
Betekenis:
• Wat agttien jaar geduur het of agttien jaar oud is.
Gebruik:
• 'n Agttienjarige persoon behoort van beter te weet.
Wisselvorm:
• agtienjarig
Afgelei:
• agttienjariges
Vertaling:
Engels: eightteen-year old
Nederlands: achttienjarig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|