Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sewentienjarig
sewentienjarig [boodskap #140930] Tue, 24 January 2023 12:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20970
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sewentienjarig
Afbreking: se•wen•tien•ja•rig
Samestelling: sewentien + jaar + -ig


Byvoeglike naamwoord: sewentienjarig
Attributief: sewentienjarige

Betekenis:
• Wat sewentien jaar geduur het of sewentien jaar oud is.

Gebruik:
• Hy het twee sewentienjarige dogters.

Afgelei:
• sewentienjariges

Vertaling:
Engels: sewenteen-year old
Nederlands: zeventienjarig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sestienjarig
Volgende onderwerp: agttienjarig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:19:06 UTC 2025