veertienjarig [boodskap #140927] |
Di, 24 Januarie 2023 12:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veertienjarig
Afbreking: veer•tien•ja•rig
Samestelling: veertien + jaar + -ig
Byvoeglike naamwoord: veertienjarig
Attributief: veertienjarige
Betekenis:
• Wat veertien jaar geduur het of veertien jaar oud is.
Gebruik:
• Hy het 'n veertienjarige dogter.
Afgelei:
• veertienjariges
Vertaling:
Engels: foorteen-year old
Nederlands: veertienjarig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|