Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dertienjarig
dertienjarig [boodskap #140926] Tue, 24 January 2023 12:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dertienjarig
Afbreking: der•tien•ja•rig
Samestelling: dertien + jaar + -ig


Byvoeglike naamwoord: dertienjarig
Attributief: dertienjarige

Betekenis:
• Wat dertien jaar geduur het of dertien jaar oud is.

Gebruik:
• Hy het 'n dertienjarige seun.

Afgelei:
• dertienjariges

Vertaling:
Engels: thirteen-year old
Nederlands: dertienjarig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: twaalfjarig
Volgende onderwerp: veertienjarig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:43:02 UTC 2025