Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » twaalfjarig
twaalfjarig [boodskap #140925] Tue, 24 January 2023 12:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20970
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
twaalfjarig
Afbreking: twaalf•ja•rig
Samestelling: twaalf + jaar + -ig


Byvoeglike naamwoord: twaalfjarig
Attributief: twaalfjarige

Betekenis:
• Wat twaalf jaar geduur het of twaalf jaar oud is.

Gebruik:
• Gedurende die twaalfjarige tydperk is geen oorlog gevoer nie.

Afgelei:
• twaalfjariges

Vertaling:
Engels: twelf-year old
Nederlands: twaalfjarig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: elfjarig
Volgende onderwerp: dertienjarig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:25:55 UTC 2025