Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elfjarig
elfjarig [boodskap #140924] Tue, 24 January 2023 12:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20967
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
elfjarig
Afbreking: elf•ja•rig
Samestelling: elf + jaar + -ig


Byvoeglike naamwoord: elfjarig
Attributief: elfjarige

Betekenis:
• Wat elf jaar geduur het of elf jaar oud is.

Gebruik:
• Hoe raak 'n elfjarige meisie by so iets betrokke?

Afgelei:
• elfjariges

Vertaling:
Engels: eleven-year old
Nederlands: elfjarig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tienjarig
Volgende onderwerp: twaalfjarig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:22:55 UTC 2025