tienjarig [boodskap #140923] |
Di, 24 Januarie 2023 12:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tienjarig
Afbreking: tien•ja•rig
Samestelling: tien + jaar + -ig
Byvoeglike naamwoord: tienjarig
Attributief: tienjarige
Betekenis:
• Wat tien jaar geduur het of tien jaar oud is.
Gebruik:
• 'n Mens verwag meer van 'n tienjarige seun.
Afgelei:
• tienjariges
Vertaling:
Engels: ten-year old
Nederlands: tienjarig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|