Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » negejarig
negejarig [boodskap #140922] Di, 24 Januarie 2023 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
negejarig
Afbreking: ne•ge•ja•rig
Samestelling: nege + jaar + -ig


Byvoeglike naamwoord: negejarig
Attributief: negejarige

Betekenis:
• Wat nege jaar geduur het of nege jaar oud is.

Gebruik:
• 'n Mens verwag meer van 'n negejarige kind.

Afgelei:
• negejariges

Vertaling:
Engels: nine-year old
Nederlands: negejarig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenjarig
Volgende onderwerp: tienjarig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 12:39:28 MGT 2024