eenjarig [boodskap #140921] |
Tue, 24 January 2023 12:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20969 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eenjarig
Afbreking: een•ja•rig
Samestelling: een + jaar + -ig
Byvoeglike naamwoord: eenjarig
Attributief: eenjarige
Betekenis:
• Wat een jaar geduur het of een jaar oud is.
• 'n Plant wat een jaar lewe en dan doodgaan.
Gebruik:
• Die man het 'n eenjarige seuntjie.
• Die meeste soorte groente is eenjarig.
Afgelei:
• eenjariges
Vertaling:
Engels: one-year old
Nederlands: eenjarig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|