Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tweejarig
tweejarig [boodskap #140920] Tue, 24 January 2023 12:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20969
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tweejarig
Afbreking: twee•ja•rig
Samestelling: twee + jaar + -ig


Byvoeglike naamwoord: tweejarig
Attributief: tweejarige

Betekenis:
• Wat twee jaar geduur het of twee jaar oud is.
• 'n Plant wat twee jaar lewe en dan doodgaan.

Gebruik:
• Die vrou het 'n tweejarige seuntjie.
• Rooikool is tweejarig.

Afgelei:
• tweejariges

Vertaling:
Engels: two-year old; biperennial
Nederlands: tweejarig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: driejarig
Volgende onderwerp: eenjarig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:02:53 UTC 2025