Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » driejarig
driejarig [boodskap #140919] Di., 24 Januarie 2023 11:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24485
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
driejarig
Afbreking: drie•ja•rig
Samestelling: drie + jaar + -ig


Byvoeglike naamwoord: driejarig
Attributief: driejarige

Betekenis:
• Wat drie jaar geduur het of drie jaar oud is.

Gebruik:
• Die vrou het 'n driejarige dogtertjie.

Afgelei:
• driejariges

Vertaling:
Engels: three-year old
Nederlands: driejarig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vierjarig
Volgende onderwerp: tweejarig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Feb. 22 23:30:09 UTC 2026