vierjarig [boodskap #140918] |
Di, 24 Januarie 2023 11:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vierjarig
Afbreking: vier•ja•rig
Samestelling: vier + jaar + -ig
Byvoeglike naamwoord: vierjarig
Attributief: vierjarige
Betekenis:
• Wat vier jaar geduur het of vier jaar oud is.
Gebruik:
• Die man was op 'n vierjarige reis om die wêreld.
Afgelei:
• vierjariges
Vertaling:
Engels: four-year old
Nederlands: vierjarig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|