Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vyfjarig
vyfjarig [boodskap #140917] Tue, 24 January 2023 11:43
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vyfjarig
Afbreking: vyf•ja•rig
Samestelling: vyf + jaar + -ig


Byvoeglike naamwoord: vyfjarig
Attributief: vyfjarige

Betekenis:
• Wat vyf jaar geduur het of vyf jaar oud is.

Gebruik:
• Die vyfjarige wyn was heel lekker gewees.

Afgelei:
• vyfjariges

Vertaling:
Engels: five-year old
Nederlands: vijfjarig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sesjarig
Volgende onderwerp: vierjarig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:19:49 UTC 2025