Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aalwee
aalwee [boodskap #140914] Tue, 24 January 2023 10:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20971
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Aalwees wat blom.
Aalwees wat blom.
aalwee
Afbreking: aal•wee
Uitspraak: /ˈɑ(ː)ɫviə̯/, /ˈɑːləviə̯/


Selfstandige naamwoord: aalwee
Meervoud: aalwees
Verkleinwoord: aalweetjie
Meervoud van verkleining: aalweetjies

Betekenis:
• 'n Vetplant met dik blare en bitter sap in die genus Aloe.

Gebruik:
• Die aalwee se natuurlike verspreidingsgebied is beperk tot Afrika en naburige gebiede soos Madagaskar en die Arabiese skiereiland.

Wisselvorm:
• alewee

Sinoniem:
• aalwyn

Afgelei:
• aalweeagtig
• aalweebitter
• aalweeboom
• aalweehars
• aalweehennep
• aalweepil
• aalweesap
• boomaalwee

Vertaling:
Engels: aloe
Nederlands: aloë

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekspressie
Volgende onderwerp: sewejarig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:29:36 UTC 2025