Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekspressie
ekspressie [boodskap #140913] Tue, 24 January 2023 09:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20969
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ekspressie
Afbreking: eks•pres•sie


Selfstandige naamwoord: ekspressie
Meervoud: ekspressies

Betekenis:
• Die uitdrukking van gevoel.
• (deftig) Die uitdrukking van gedagtes en idees.

Gebruik:
• Sy dans met ekspressie. Daar is 'n ekspressie van kalmte op sy gesig.
• Wat 'n eienaardige ekspressie.

Sinoniem:
• gesegde
• segswyse
• spreekwyse
• uitdrukking

Antoniem:
• ekpressieloos

Hiponiem:
• dansekspressie
• klankekspressie
• selfekspressie

Afgelei:
• ekspressiebenadering
• ekspressievorm
• ekspressief
• ekspressionis
• ekspressionisme

Vertaling:
Engels: expression
Nederlands: expressie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekspressief
Volgende onderwerp: aalwee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:01:38 UTC 2025