Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekspressief
ekspressief [boodskap #140912] Tue, 24 January 2023 09:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ekspressief
Afbreking: eks•pres•sief
Samestelling: ekspressie + -ief


Byvoeglike naamwoord: ekspressief
Attributief: ekspressiewe

Betekenis:
• Wat gedagtes of gevoel effektief oordra.

Gebruik:
• Die dans is intens en ekspressief.
• Afrikaans is 'n ekspressiewe taal.

Sinoniem:
• uitdrukkingsvol
• veelseggend

Afgelei:
• ekspressiwiteit

Vertaling:
Engels: expressive
Nederlands: expressief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agtjarig
Volgende onderwerp: ekspressie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:15:19 UTC 2025