Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agtjarig
agtjarig [boodskap #140911] Tue, 24 January 2023 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agtjarig
Afbreking: agt•ja•rig
Samestelling: agt + jaar + -ig


Byvoeglike naamwoord: agtjarig
Attributief: agtjarige

Betekenis:
• Wat agt jaar geduur het of agt jaar oud is.

Gebruik:
• Die agtjarige kind het die wêreld verstom.

Afgelei:
• agtjariges

Vertaling:
Engels: eight-year old
Nederlands: achtjarig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Masoreet
Volgende onderwerp: ekspressief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:46:54 UTC 2025