Masoreet [boodskap #140910] |
Tue, 24 January 2023 07:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20967 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Masoreet
Afbreking: Ma•so•reet
Selfstandige naamwoord: Masoreet
Meervoud: Masorete
Betekenis:
• 'n Skrifgeleerde wie se taak dit was om die teks van die Hebreeuse Bybel te bewaar.
Gebruik:
• Die Masorete het punktuasie en vokaaltekens in die Bybelteks ingevoer om dit meer verstaanbaar te maak.
Afgelei:
• Masoreties
• Masoretiese
Vertaling:
Engels: Masorete
Nederlands: masoreet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|