Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » punktuasie
punktuasie [boodskap #140909] Mon, 23 January 2023 20:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20967
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
punktuasie
Afbreking: punk•tu•a•sie


Selfstandige naamwoord: punktuasie
Meervoud: punktuasies

Betekenis:
• Die gebruik van leestekens in teks.

Gebruik:
• Die Masorete het vokaaltekens en punktuasie in die Bybelteks ingevoer ter wille van die verstaanbaarheid daarvan.

Sinoniem:
• interpunksie

Verwant:
• punktueer

Vertaling:
Engels: punpunctuation, interpunction
Nederlands: punctuatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aangetrokkenheid
Volgende onderwerp: Masoreet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:31:25 UTC 2025