Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aangetrokkenheid
aangetrokkenheid [boodskap #140908] Mon, 23 January 2023 19:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20967
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aangetrokkenheid
Afbreking: aan•ge•trok•ken•heid
Samestelling: aangetrokke + -(n)heid


Selfstandige naamwoord: aangetrokkenheid
Meervoud: aangetrokkenhede

Betekenis:
• Die gevoel dat mens van iets of iemand hou.

Gebruik:
• Julle kan fisiek aangetrokke tot mekaar voel, maar is daar 'n emosionele aangetrokkenheid?

Sinoniem:
• aantrekkingskrag
• bewondering
• gehegtheid
• koestering
• toegeneentheid

Vertaling:
Engels: attractiveness
Nederlands: aantrekkingskrach

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paragrafeer
Volgende onderwerp: punktuasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:34:33 UTC 2025