Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aalwynsap
aalwynsap [boodskap #140906] Mon, 23 January 2023 18:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aalwynsap
Afbreking: aal•wyn•sap
Samestelling: aalwyn + sap


Selfstandige naamwoord: aalwynsap
Meervoud:

Betekenis:
• Die bitter, jel-agtige sap van die aalwynplant se vlesige blare.

Gebruik:
Aalwynsap het talle geneeskundige gebruike.

Wisselvorm:
• aalweesap

Vertaling:
Engels: aloe juice
Nederlands: aloësap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aalwynblaar
Volgende onderwerp: paragrafeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:18:32 UTC 2025