Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aalwynblaar
aalwynblaar [boodskap #140905] Mon, 23 January 2023 18:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20970
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Aalwynblaar.
'n Aalwynblaar.
aalwynblaar
Afbreking: aal•wyn•blaar
Samestelling: aalwyn + blaar


Selfstandige naamwoord: aalwynblaar
Meervoud: aalwynblare
Verkleinwoord: aalwynblaartjie
Meervoud van verkleining: aalwynblaartjies

Betekenis:
• Die dik, vlesige blaar van 'n aalwynplant.

Gebruik:
• Die bitter sap van 'n aalwynblaar het talle medisinale gebruike.

Wisselvorm:
• aalweeblaar

Vertaling:
Engels: aloe leaf
Nederlands: aloëblad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aalagtig
Volgende onderwerp: aalwynsap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:18:37 UTC 2025