aalagtig [boodskap #140904] |
Mon, 23 January 2023 18:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20968 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aalagtig
Afbreking: aal•ag•tig
Samestelling: aal + -agtig
Byvoeglike naamwoord: aalagtig
Attributief: aalagtige
Partitief: aalagtigs
Betekenis:
• Wat soos 'n aal (paling) lyk, of met die eienskappe van 'n aal (glad en glibberig).
Gebruik:
• Die vis se lyf is lank en aalagtig met 'n gepunte kop en stert.
Sinoniem:
• palingagtig
Afgelei:
• aalagtiges
Vertaling:
Engels: eel-like, eely, slippery
Nederlands: aalachtige
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|