Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beteuterd
beteuterd [boodskap #140901] Mon, 23 January 2023 16:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20967
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beteuterd
Afbreking: be•teu•terd


Byvoeglike naamwoord: beteuter, beteuterd
Vergrotende trap: beteuterder
Oortreffende trap: beteuterdste
Attributief: beteuterde

Betekenis:
• Met 'n verleë of bedeesde houding; uit die veld geslaan.

Gebruik:
• "En ons, ons staan beteuterd rond en tuur half skuinsweg op die grond – soos vreemdes vir mekaar." [Afskeid, Koos du Plessis]

Wisselvorm:
• beteuter

Sinoniem:
• bedremmeld
• gapend
• onthuts
• pateties
• trietsig
• verleë
• verward

Afgelei:
• beteuterdheid

Vertaling:
Engels: perplexed, confounded, confused, abashed
Nederlands: beteuterd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spelenderwys
Volgende onderwerp: aakligheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:26:47 UTC 2025