Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spelenderwys
spelenderwys [boodskap #140900] Mon, 23 January 2023 16:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20969
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spelenderwys
Afbreking: spe•len•der•wys
Samestelling: spelend + -erwys


Byvoeglike naamwoord: spelenderwys
Attributief: speelsgewyse

Betekenis:
• Op 'n spelende manier.

Gebruik:
• In graad R word die kinders spelenderwys aan verskeie konsepte blootgestel.

Vertaling:
Engels: playfully, through play
Nederlands: spelenderwijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontwar
Volgende onderwerp: beteuterd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:03:07 UTC 2025