Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontwar
ontwar [boodskap #140899] Sun, 22 January 2023 20:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontwar
Afbreking: ont•war
Samestelling: ont- + war


Werkwoord: ontwar
Verlede tyd: het ontwar

Betekenis:
• Uit die war haal; helder en duidelik maak.

Gebruik:
• Hoe gaan ons hierdie harwar ontwar?

Sinoniem:
• ontrafel
• opklaar

Afgelei:
• ontwarde
• ontwarring

Vertaling:
Engels: to untangle, disentangle
Nederlands: ontwarren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pajamas
Volgende onderwerp: spelenderwys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:40:39 UTC 2025