pelgrimstog [boodskap #140897] |
Sun, 22 January 2023 20:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20970 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pelgrimstog
Afbreking: pel•grims•tog
Samestelling: pelgrim + -s- + tog
Selfstandige naamwoord: pelgrimstog
Meervoud: pelgrimstogte
Verkleinwoord: pelgrimstoggie
Meervoud van verkleining: pelgrimstoggies
Betekenis:
• 'n Reis na 'n plek wat 'n besondere betekenis binne 'n bepaalde godsdiens het.
Gebruik:
• 'n Moslem wat 'n pelgrimstog na Mekka afgelê het word 'n hadjie genoem.
Sinoniem:
• bedevaart
• kruistog
• kruisvaart
• pelgrimsreis
Vertaling:
Engels: pilgrimage
Nederlands: pelgrimstocht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|