Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werklikwaar
werklikwaar [boodskap #140895] Sun, 22 January 2023 19:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
werklikwaar
Afbreking: wer•klik•waar
Samestelling: werklik + waar


Bywoord: werklikwaar

Betekenis:
• Wat beslis waar is en nie verbeel of oor gejok word nie.

Gebruik:
• Ek is nou werklikwaar moeg vir sy stories.

Sinoniem:
• eerlikwaar
• regtigwaar
• waaragtig
• waarlikwaar
• wragtig

Vertaling:
Engels: honestly, truly, really
Nederlands: echt waar, werkelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regtigwaar
Volgende onderwerp: sloerstaking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:38:04 UTC 2025