Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regtigwaar
regtigwaar [boodskap #140894] So, 22 Januarie 2023 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regtigwaar
Afbreking: reg•tig•waar
Samestelling: regtig + waar


Bywoord: regtigwaar

Betekenis:
• Wat beslis waar is en nie verbeel of oor gejok word nie.

Gebruik:
• Ek is nou regtigwaar moeg vir sy nonsens!

Sinoniem:
• eerlikwaar
• waarlikwaar
• werklikwaar

Vertaling:
Engels: honestly, truly, really
Nederlands: echt waar, werkelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: niksnut
Volgende onderwerp: werklikwaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 13:59:24 MGT 2024