urinaal [boodskap #140889] |
Sun, 22 January 2023 10:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20970 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
urinaal
Afbreking: u•ri•naal
Selfstandige naamwoord: urinaal
Meervoud: urinale
Verkleinwoord: urinaaltjie
Meervoud van verkleining: urinaaltjies
Betekenis:
• 'n Gerief waarin mans staande kan urineer.
Gebruik:
• Die openbare toilet het vyf urinale, waarvan drie verstop is.
Sinoniem:
• fluitplek
• pisbak
• urinebak
Hiponiem:
• hoekurinaal
• spoelurinaal
Vertaling:
Engels: urinal
Nederlands: urinaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|