Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevolkingsgroei
bevolkingsgroei [boodskap #140888] So., 22 Januarie 2023 10:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24363
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevolkingsgroei
Afbreking: be•vol•kings•groei
Samestelling: bevolking + -s- + groei


Selfstandige naamwoord: bevolkingsgroei
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Toename in die totale aantal individue wat 'n bevolking opmaak.

Gebruik:
• Danksy die vinnige bevolkingsgroei bars die dorp uit sy nate.

Sinoniem:
• bevolkingsaanwas
• bevolkingsontploffing
• bevolkingstoename

Antoniem:
• bevolkingsafname
• bevolkingsdaling

Verwant:
• bevolkingsdigtheid
• geboortekoers

Vertaling:
Engels: opulation growth
Nederlands: bevolkingsgroei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 28 Januarie 2026 10:53] deur moderator

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: ongeletterdheid
Volgende onderwerp: urinaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Feb. 01 09:22:45 UTC 2026