Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voetsool
voetsool [boodskap #140886] Sun, 22 January 2023 09:46
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die sagte voetsole van 'n stadsjapie.
Die sagte voetsole van 'n stadsjapie.
voetsool
Afbreking: voet•sool
Samestelling: voet + sool


Selfstandige naamwoord: voetsool
Meervoud: voetsole
Verkleinwoord: voetsooltjie
Meervoud van verkleining: voetsooltjies

Betekenis:
• Die harde velbedekking aan die onderkant van die voet.

Gebruik:
• Die Here het vir Job met bose swere getref, van sy voetsool tot sy skedel.

Afgelei:
• voetsoolrefleks
• voetsoolvlak
• voetsoolvratjie

Vertaling:
Engels: sole of foot
Nederlands: voetzool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blouboordjiemisdaad
Volgende onderwerp: ongeletterdheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:57:41 UTC 2025