Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blouboordjiemisdaad
blouboordjiemisdaad [boodskap #140885] Sun, 22 January 2023 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20969
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
blouboordjiemisdaad
Afbreking: blou•boord•jie•mis•daad
Samestelling: blou + boordjie + misdaad


Selfstandige naamwoord: blouboordjiemisdaad
Meervoud: blouboordjiemisdade

Betekenis:
• Die soort misdaad wat hoofsaaklik deur mense van laer sosiale stand gepleeg word.

Gebruik:
Blouboordjiemisdaad omvat misdaad soos moord, aanranding, huisbraak, roof, dwelmverspreiding, ens.

Antoniem:
• witboordjiemisdaad

Afgelei:
• blouboordjiekrimineel

Vertaling:
Engels: blue-collar crime
Nederlands: blauweboordencriminaliteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: witboordjiemisdaad
Volgende onderwerp: voetsool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:15:47 UTC 2025