trassiebos [boodskap #140883] |
Sun, 22 January 2023 09:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20968 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
trassiebos
Afbreking: tras•sie•bos
Samestelling: trassie + bos
Selfstandige naamwoord: trassiebos
Meervoud: trassiebosse
Verkleinwoord: trassiebossie
Meervoud van verkleining: trassiebossies
Betekenis:
• 'n Doringboom inheems aan Suidelike Afrika, Vachellia hebeclada.
Gebruik:
• 'n Bruin sandadder, dun en kierieblink, gly deur 'n trassiebos na 'n klipskeur. [DJ Opperman]
Sinoniem:
• blouhaak
• kersdoring
• muisbos
• trassiedoring
• volstruisbos
Vertaling:
Engels: vachellia/acacia hebeclada
Nederlands: vachellia/acacia hebeclada
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|