Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paleistuin
paleistuin [boodskap #140882] Sun, 22 January 2023 07:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20968
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
paleistuin
Afbreking: pa•leis•tuin
Samestelling: paleis + tuin


Selfstandige naamwoord: paleistuin
Meervoud: paleistuine
Verkleinwoord: paleistuintjie
Meervoud van verkleining: paleistuintjies

Betekenis:
• Die tuin van 'n paleis.

Gebruik:
• Daarna het die koning almal in die stad Susan, groot en klein, 'n week lank in die paleistuin onthaal. [Ester 1:5]

Vertaling:
Engels: palace garden
Nederlands: paleistuin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geheuekaart
Volgende onderwerp: trassiebos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 09:44:37 UTC 2025