Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geheuekaart
geheuekaart [boodskap #140881] Sat, 21 January 2023 19:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20970
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Geheuekaarte
Geheuekaarte
geheuekaart
Afbreking: ge•heue•kaart
Samestelling: geheue + kaart


Selfstandige naamwoord: geheuekaart
Meervoud: geheuekaarte
Verkleinwoord: geheuekaartjie
Meervoud van verkleining: geheuekaartjies

Betekenis:
• Elektroniese kaart vir die stoor van digitale inligting.
• 'n Kaart wat kernbegrippe met mekaar verbind.

Gebruik:
• Die kamera het 'n gleuf vir 'n geheuekaart.
• 'n Geheuekaart kan gebruik word as 'n studiehulpmiddel, vir probleemoplossing of vir besluitneming.

Sinoniem:
• flitskaart [1]
• breinkaart [2]

Vertaling:
Engels: memory card, flashcard; memory map
Nederlands: flitskaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pelsrob
Volgende onderwerp: paleistuin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:20:27 UTC 2025