pelsrob [boodskap #140880] |
Sat, 21 January 2023 10:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20969 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pelsrob
Afbreking: pels•rob
Samestelling: pels + rob
Selfstandige naamwoord: pelsrob
Meervoud: pelsrobbe
Betekenis:
• Vinvoetige soogdier in die subfamilie van oorrobbe wat hoofsaaklik in die Suidelike Halfrond voorkom.
Gebruik:
• Die pelsrob kan op die land loop en het klein, maar sigbare ore.
Vertaling:
Engels: fur seal
Nederlands: pelsrob
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|