Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » normatief
normatief [boodskap #140879] Sat, 21 January 2023 10:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20969
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
normatief
Afbreking: nor•ma•tief


Byvoeglike naamwoord: normatief
Vergrotende trap: normatiewer
Oortreffende trap: normatiefste
Attributief: normatiewe
Partitief: normatiefs

Betekenis:
• Wat 'n norm of standaard stel.

Gebruik:
• 'n Standaardtaal is 'n taal wat binne 'n spraakgemeenskap as normatief erken word.

Sinoniem:
• maatgewend
• normgewend
• voorskriftelik

Afgelei:
• anti-normatief
• normatiwiteit

Vertaling:
Engels: normative
Nederlands: normatief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poliglotties
Volgende onderwerp: pelsrob
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:05:24 UTC 2025