poliglotties [boodskap #140878] |
Sat, 21 January 2023 07:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20970 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poliglotties
Afbreking: po•li•glot•ties
Samestelling: poliglot + -ies
Byvoeglike naamwoord: poliglotties
Attributief: poliglottiese
Betekenis:
• Wat in meer as een taal gedoen word.
Gebruik:
• Kinders wat poliglotties grootword beskik meestal oor groter kognitiewe vaardighede as kinders wat 'n enkele taal besig.
Sinoniem:
• meertalig
• veeltalig
Verwant:
• poliglot
Vertaling:
Engels: polyglot, polyglottic
Nederlands: polyglottisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|