delf [boodskap #140876] |
Fri, 20 January 2023 20:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20970 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
delf
Afbreking: delf
Werkwoord: delf
Verlede tyd: het gedelf
Betekenis:
• Om minerale uit die grond te haal.
Gebruik:
• Die delwer delf vir spoeldiamante.
Spreekwoord:
• Die onderspit delf. [Om te verloor.]
• Om diep te delf. [Omvattend te soek.]
Wisselvorm:
• delwe
Afgelei:
• delferts
• delfgang
• delfgrond
• delfgruis
• delflisensie
• delfplek
• delfskag
• delfstof
• delwer
• delwery
• opdelf
• uitdelf
Vertaling:
Engels: to mine, delve, dig
Nederlands: delven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|