delwer [boodskap #140875] |
Fri, 20 January 2023 19:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20969 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
delwer
Afbreking: del•wer
Selfstandige naamwoord: delwer
Meervoud: delwers
Verkleinwoord: delwertjie
Meervoud van verkleining: delwertjies
Betekenis:
• Persoon wat minerale delf; iemand wat mynbou beoefen.
Gebruik:
• Kimberley se diamantmyn was teen 1914 uitgeput en die delwers het na ander plekke getrek.
Sinoniem:
• myner
Hiponiem:
• diamantdelwer
• gouddelwer
Afgelei:
• delwersdorp
• delwerskamp
• delwerskomitee
• delwerslisensie
• delwery
Vertaling:
Engels: delver, digger
Nederlands: delver
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|