delwery [boodskap #140874] |
Fri, 20 January 2023 19:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20968 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
delwery
Afbreking: del•we•ry
Selfstandige naamwoord: delwery
Meervoud: delwerye
Verkleinwoord: delwerytjie
Meervoud van verkleining: delwerytjies
Betekenis:
• Die handeling van delf, of plek waar minerale gedelf word.
Gebruik:
• As gevolg van grondstortings is die oop delwery gestaak en 'n skag gegrawe.
Hiponiem:
• diamantdelwery
• gouddelwery
• spoeldelwery
Afkorting:
• delw.
Verwant:
• delf
• delwer
Vertaling:
Engels: diggings
Nederlands: delverij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|