Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spoeldelwery
spoeldelwery [boodskap #140873] Vr, 20 Januarie 2023 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spoeldelwery
Afbreking: spoel•del•we•ry
Samestelling: spoel + delwery


Selfstandige naamwoord: spoeldelwery
Meervoud: spoeldelwerye

Betekenis:
• Die delf van diamante, goud, ens. in spoelgrond (alluviale afsettings), of plek waar daar so gedelf word.

Gebruik:
• Honderde delwers het vroeër 'n bestaan op die spoeldelwerye gemaak.

Afgelei:
• spoeldiamantdelwery
• spoelgouddelwery

Vertaling:
Engels: alluvial digging
Nederlands: alluviale mijnbouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pouveer
Volgende onderwerp: delwery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 13:27:53 MGT 2024