Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is dit n Afrikaanse nuusgroep ?
Is dit n Afrikaanse nuusgroep ? [boodskap #16604] Wed, 05 August 1998 00:00
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Snaaks dat op hierdie Afrikaanse nuusgroep soveel Engels geskrywe word.
Volgens my moet hierdie briewe naar n ander groep.
Ek spreek die wens uit dat dit dan ook sal gebeur en dat Engels beperk
sal wees
tot misskien enkele woorde.

Groete
Cornelius
Re: Is dit n Afrikaanse nuusgroep ? [boodskap #16605 is 'n antwoord op boodskap #16604] Wed, 05 August 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: July 2000
Karma: 0
Senior Lid
Keesje,

Bydraes in Engels is op hierdie groep net so welkom as bydraes in
Nederlands. En laasgenoemde is baie welkom.

Groete, Leendert

KM wrote in message ...
> Snaaks dat op hierdie Afrikaanse nuusgroep soveel Engels geskrywe word.
> Volgens my moet hierdie briewe naar n ander groep.
> Ek spreek die wens uit dat dit dan ook sal gebeur en dat Engels beperk
> sal wees
> tot misskien enkele woorde.
>
> Groete
> Cornelius
>
Vorige onderwerp: Re: Is dit n Afrikaanse nuusgroep ?
Volgende onderwerp: Wie op dees aarde is Gloudina????
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 10:45:54 UTC 2024