Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stokflou
stokflou [boodskap #140871] Fri, 20 January 2023 15:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20970
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stokflou
Afbreking: stok•flou
Samestelling: stok= + flou


Byvoeglike naamwoord: stokflou
Attributief: stokflou

Betekenis:
• Intensiewe vorm van flou; baie moeg.

Gebruik:
• Vanaand dans ons onsself stokflou!

Sinoniem:
• afgemat
• gedaan
• kapot
• doodmoeg
• opgebruik
• pê
• pootuit
• vermoeid
• uitgeput

Antoniem:
• perdfris

Vertaling:
Engels: dog-tired, dead-beat, clapped-out
Nederlands: stokflou

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: winsopslag
Volgende onderwerp: pouveer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 10:21:58 UTC 2025