kognaat [boodskap #140869] |
Fri, 20 January 2023 12:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20969 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kognaat
Afbreking: kog•naat
Selfstandige naamwoord: kognaat
Meervoud: kognate
Betekenis:
• (familie) 'n Bloedverwant aan moederskant.
• (taalkunde) 'n Woord wat (saam met ander) van dieselfde ouer woord afstam.
Gebruik:
• 'n Kognaat kan die troon bestyg as geen geskikte agnaat gevind kan word nie.
• Die Russiese woord czaar is 'n kognaat van die Afrikaanse keiser: beide stam van Caesar in Latyn af.
Antoniem:
• agnaat
Vertaling:
Engels: cognate
Nederlands: cognaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|